Graanbemarking

Hoewel SSK nie hoofsaaklik aktief is in graanbemarking nie, sal ons wel van tyd tot tyd die handel dryf in koring, moutgars, voergars, hawer, canola, mielies, korog en koljander.

SSK Graan verkoop meeste van die voer kommoditeite direk vanaf hul silo fasiliteite, maar kan ook direk aan 'n kliënt verskaf.

SSK tree ook op as 'n fasiliteerder tussen produsente en graankopers wat van hul fasiliteite wil gebruik maak.

Vir pryse van voergrane, kontak asseblief vir Henry Gale.

Kontak


Henry Gale

S 082-440 3304.
E  henry.gale@ssk.co.za