Veldbemarking

SSK beskik oor 'n span Veldbemarkers wat die totale SSK gebied bedien. Elke Veldbemarker is ten volle vertroud met die landbou aktiwiteite in sy gebied met die primêre doel om SSK op die plase te verteenwoordig, die produsent se behoeftes te bepaal en produkte teen die bes moontlike prys aan te bied.

 


Bestuurder
Landboubemarking
Kobus van Loggerenberg
082 388 0021
kobus.vanloggerenberg@ssk.co.za

 


Veldbemarker
Robertson - Ashton
Montagu - Worcester
Vlok Bauermeister
079 576 1219
vlok.bauermeister@ssk.co.za


Veldbemarker
Overberg
Gertjie Odendaal
082 708 0568
gertjie.odendaal@ssk.co.za


Veldbemarker
Riversdal - Heidelberg
Albertinia - Stilbaai
Andre Wentzel
082 442 1745
andre.wentzel@ssk.co.za


Veldbemarker
Mosselbaai - George
Oudtshoorn
Lizl Steinberg
082 439 8839
lizl.steinberg@ssk.co.za


Veldbemarker
Knysna - Plettenbergbaai
Hesti de Witt
082 388 0032
hesti.dewitt@ssk.co.za


Veldbemarker
Uniondale – Willowmore
Aberdeen
Gerhard van Jaarsveld
082 534 1833
gerhard.vanjaarsveld@ssk.co.za

Verfbemarking

SSK beskik oor 'n span spesialis Verfbemarkers wat u behulpsaam kan wees met tegniese advies, opmetings, vogtoetse en aanbevelings vir alle dekotatiewe verwe, houtafwerkings en spuitverwe.


Verfbemarker
Dekoratief

Alfred Healing
078 179 0984
alfred.healing@ssk.co.za


Verfbemarker
Dekoratief - Houtafwerkings

Deon le Roux
073 122 9650
deon.leroux@ssk.co.za


Verfbemarker
Dekoratief - Spuitverf

Kenneth Lindsay
078 453 7700
kenneth.lindsay@ssk.co.za

Tegniese Adviseur - Besproeiing

Wiehan van der Merwe is volledig toegrus vir die ontwerp van permanente en mikro besproeiingstelsels asook spilpunte. Hy bied ook tegniese advies aan SSK kliënte rakende die foutopsporing en verandering van bestaande stelsels.


Tegniese Adviseur
Besproeiing

Wiehan van der Merwe
082 615 6812
wiehan.vandermerwe@ssk.co.za