Nuus

Page 1 of 2  > >>

Thursday, 31 May

Read the latest Wenakker:

Monday, 12 March

Ons bevestig dat die minimum loon vir plaaswerkers,met ingang van 1 Maart 2018, R3169-19 per maand, oftewel R731-41 per week/R16-25 per uur is.

Let daarop dat bediendes/huishulpe en sekuriteitswagte wat op ‘n plaas werk ook deur die bepalings van Sektorale Vasstelling 13 gereguleer word. ‘n Bediende op ‘n plaas moet dus ook minstens R16-25 per uur betaal word.

Monday, 11 December

Read the latest Wenakker:

Thursday, 14 September

download SSK Riversdal Handleiding 2017 digital here:

Wednesday, 30 August

Read the latest Wenakker:

Friday, 04 August

Download interview (12:02 Min | Mp3 | 16.5 Mb)

Wednesday, 31 May

Read the latest Wenakker:

Thursday, 25 May

SSK wens graag ons gewaardeerde SSK-lid, Johann Nel, van die Hoëkraal Landgoed in die Suurbraakstreek, geluk met sy toekenning as die Agri Wes-Kaap se Jongboer-van-die-Jaar. Hy sal die Wes-Kaap in die Nasionale Jongboer-van-die-Jaar kompetisie, later vanjaar, verteenwoordig. Ons wens hom alle sterkte toe.

Wednesday, 24 May

Andre Roux Direkteur van die Departement van Landbou in die Wes-Kaap regering het as volg gereageer op navrae oor droogtehulp:

Thursday, 31 May

SSK Wenakker Junie 2018

Read the latest Wenakker: