Ingenieurswerke


Vangwa ontwerp en gebou deur die Ingeneurs afdeling

Hierdie afdeling is verantwoordelik vir die vervaardiging van nuwe produkte en die instandhouding van algemene boerdery-toerusting en is sentraal geleë in Swellendam en Heidelberg.  Hiervandaan word 'n groot gebied gedek en dienste soos die buig van pype en plaatmetaal sowel as presisie bewerkings werk word ook aangebied.

Hoogs gekwalifiseerde sweisers sal seker maak dat jy die beste kwaliteit vakmanskap teen redelike pryse ontvang.

SSK is in die proses om 'n paar nuwe implemente te ontwikkel en daar word beplan om hierdie afdeling uit te brei om 'n groter deel van die landbousektor te bedien.

Staal

SSK Ingenieurswerke voorsien of verskaf ook staal om aan al sy kliënte se behoeftes temvoldoen. 'n Wye verskeidenheid staal is by Swellendam en Heidelberg beskikbaar.

Ingenieurswerke Bestuurder:


Swellendam
Kobus van Wyk
028-514 8777
kobus.vanwyk@ssk.co.za


Heidelberg
Hannes Ackermann
028-515 8743
hannes.ackermann@ssk.co.za

Swellendam

Koringlandstraat 1
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E engineeringswd@ssk.co.za

Ligging
-34.056366, 20.422143

Heidelberg

Eksteenstraat 20
Heidelberg
6665

T 028-514 8600
F 028-722 2566
E engineeringhbg@ssk.co.za

Ligging
-34.092278, 20.956825