Werkswinkels


Werkswinkel Swellendam


Werkswinkel Heidelberg


Werkswinkel George

SSK werkswinkels is gerieflik en sentraal geleë in Swellendam, Heidelberg en George.  Die werkswinkels is goed toegerus en die tegniese span is hoogs gekwalifiseerd om die beste diens in die gebied aan te bied.

Al die werkswinkels bied 'n veld diens en al die voertuie is toegerus met gereedskap om te help in 'n ​​noodgeval of meganiese onklaarraking in die veld. 

Verder is dit belangrik om daarop te let dat SSK werkswinkels dienste en herstelwerk doen op alle implemente, masjinerie en amper alle handelsmerke trekkers, stropers en vragmotors.

Werkswinkel Bestuurders:


Swellendam
Kobus van Wyk
028-514 8777


Heidelberg
Tommie Prins
028-514 8743
tommie.prins@ssk.co.za


George
Hennie Barnard
044-878 1109
hennie.barnard@ssk.co.za

Swellendam

1 Koringland Straat
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8901
E workshopswd@ssk.co.za

Ligging
-34.056366, 20.422143

Heidelberg

Eksteenstraat 20
Heidelberg
6665

T 028-514 8600
F 028-722 2566
E workshophbg@ssk.co.za

Ligging
-34.092278, 20.956825 

George

1 Discovery  Road
Tamsui Industrial
George
6529

T 044-878 1109
E workshopgeo@ssk.co.za

Ligging
-33.966427, 22.450633