Landboudienste

Landbou Artikels

<< <  Page 2 of 2

Tuesday, 13 October

Hiermee ‘n kort opsomming van insekte wat by gevestigde canola voorkom.

Tuesday, 13 October

Lees meer hier vir inligting oor ons kultivar-eienskappe.

Tuesday, 13 October

Wanneer canola gevestig word, is dit belangrik dat alle saad in vogtige grond gesaai word vir eweredige ontkieming.

SSK het ‘n span van 4 Landbouvoorligters (Akkerboukundige, Veekundige en 2 Landbou Ekonome) wat relevante landbou advies gratis aan lede van SSK verskaf.

Die Akkerboukundige verskaf akkerbouverwante inligting aan produsente ten opsigte van kultivars, bemesting, gewasrotasies, onkruid- en siektebeheer in gewasse. 

Die Veekundige verskaf veekundigverwante inligting aan produsente ten opsigte van dierevoeding, teling, algemene bestuur en basiese dieregesondheid. Die Veekundige is ook verantwoordelik vir die bestuur van die veevoerfabriek.

Die Landbou Ekonome verskaf ekonomies verwante inligting aan produsente ten opsigte van produksiekostes, masjieneriekostes, begrotings en huurtariewe vir grond en diere. Die Landbou Ekonome is ook mede-verantwoordelik vir kredietbeheer.

Ons span van kundiges


Pieter Blom
Landboukundige
pieter.blom@ssk.co.za


Henk Schuurman
Veekundige
henk.schuurman@ssk.co.za


Willem Burger
Landbou Ekonoom
willem.burger@ssk.co.za


Andre Joubert
Landbou Ekonoom
andre.joubert@ssk.co.za


Diaan Oosthuizen
Landbou Ekonoom
diaan.oosthuizen@ssk.co.za

 

Voortrek St. 34
Swellendam
6740

T 028-514 8600
F 028-514 8903
E agriculture@ssk.co.za

Besigheidsure
Maandag - Vrydag 07:30 - 17:00

Downloads
Masjien Loopkostes Blitsgids (XLSX | 199 KB)

Ha Gesaai Omsendskrywe 2017 (DOC | 272KB)

Masjinerie Koste Gids (PDF | 3.34MB)

Faktore Wat Kultivarkeuse Beïnvloed (PDF I 213KB)

Korrekte Lek Aanvullings vir Optimale Diereproduksie (PDF I 212KB)