Nuus

<< <  Page 2 of 3  > >>

Wednesday, 24 May

Andre Roux Direkteur van die Departement van Landbou in die Wes-Kaap regering het as volg gereageer op navrae oor droogtehulp:

Wednesday, 03 May

Die Sentraal-Suid Koöperasie beleef voorspoedige tye danksy 'n kombinasie van slim samevoegings en beleggings in waardetoevoeging, die regte ondernemingsvorm vir die boere wat dit bedien en volgehoue verbeterde landboupraktyke.

Thursday, 02 March

Softlutions is a software development company, based in Somerset West and established approximately 6 years ago by SSK and the Softlutions’ Managing Director, Ben van Rensburg. SSK has had a 51% shareholding since its inception.

Thursday, 02 March

SSK se Graanafdeling kan na afloop van ‘n baie goeie jaar, ‘n opgraderingsagterskot van R27.00 (uitgesluit BTW) per ton op koringlewerings en R40.00 (uitgesluit BTW) per ton op moutgarslewerings aan lede uitbetaal.

Thursday, 02 March

Read the latest Wenakker:

Friday, 16 September

Something for everyone

Friday, 20 May

September uitgawe.

Om die volledige uitgawe te lees kliek hier.

Thursday, 14 April

ADJUSTMENT OF THE IMPORT DUTY (TARIFF) ON WHEAT AND PROPOSED
REVIEW OF THE VARIABLE IMPORT DUTY (TARIFF) FORMULA ON WHEAT

Friday, 29 January

Nuutste Rentekoers Opdatering 2016

Thursday, 12 July

SSK Wintergraan Dag 2018

Die SSK Wintergraandag vind vanjaar plaas op 22 Aug 2018 te Uitkyk in die Riversdal distrik. Die program beloof om baie interessant te wees. Kontak asseblief vir Petro Heyneman by petro.heyneman@ssk.co.za om u teenwoordigheid op die dag te bevestig.

 

In samewerking met Joubert Boerdery en die Wes-Kaapse Departement van Landbou

Uitkyk Riversdalvlakte.

Program in saal:

07h00 - 08h20 Registrasie - Koste Gratis
08h30 - 08h35 Verwelkoming - Verwelkoming – Mnr Erenst Pelser (Hoof Uitvoerende Beampte SSK)
08h35 - 08h40 Skriflesing en Gebed - Ds. Deon Beyers
08h40 - 08h45 Voorstelling van Hoofspreker
08h45 - 09h30 Hoofspreker: Prof Johan Kirsten (US) – “n Nugtere beskouing van die debat rondom grondhervorming”
09h30 - 09h50 Scleriotinia praatjie (Lizette Nowers DLWK)
09h50 - 10h10 Riversdal wisselbou ekonomie (Dr Johann Strauss DLWK)
10h10 - 10h15 Bedankings en Praktiese besoek reëlings – Gerdus Steyn
10h15 - 10h40 Beweeg na proewe en kry groepe by regte punt
10h40 - 13h40 Proefbesoeke
13h40 - .....        Middagete word voorsien

Hoof Praktiese Besoekpunte

  1. Wisselbou en Dekgewasse
  2. Biologiese bymiddels
  3. Koring en Gars kultivars
  4. Canola Kultivars
  5. Canola Proewe
  6. Spuitproewe