Nuus

Woensdag, 03 Mei

Landbouweekblad - Só laat 'n mens 'n koöperasie floreer

Die Sentraal-Suid Koöperasie beleef voorspoedige tye danksy 'n kombinasie van slim samevoegings en beleggings in waardetoevoeging, die regte ondernemingsvorm vir die boere wat dit bedien en volgehoue verbeterde landboupraktyke.

download full article (pdf | 2.5 Mb)