SSK lewer ‘n professionele diens om die administrasie van ons kliënte se vooraad te hanteer. Dit sluit die volgende in:
- Inname
- Versendings
- Instruksies
- Eienaar oordragte
- Silosertifikate
- Uitreiking van belastingfakture namens produsente
SSK se graanverslae is in ‘n elektroniese formaat en kan maklik verkry word deur te klik op die skakel (regs bo). Alternatiewelik kontak Marianne Beyers of Duffy Snyman.
Kontakte
Besigheidsure
Ma – Vr: 07:30 – 13:00 & 14:00 – 17:00
Sa – So: Toe vir besigheid
laai af
GraanSA Heffings 2024-25 Magtigingsvorm (PDF | 482 KB)
JSE Market Notice 28524A CDM – Final Wheat Location Differentials 2024-25 Marketing Season (PDF | 162 KB)
SACTA 24-25 Levy Form New Season 1.10.2024 – 30.09.2025 (PDF | 138 KB)
SAWCIA Statutory-measure-wheat-barley-and-oats-1 (PDF | 372 KB)
SSK Graanberging Hanteringstariewe – Wintergrane 2024-25 (PDF | 736 KB)
SSK GRAANLEWERING AANSOEK (PDF | 617 KB)
WF_SAWCIT_SAWCIA Industry Memorandum 03.10.2024 (PDF | 3 MB)